Spietkop stop 'n ou oomie want hy't te vinnig gery.
Hy sê, "Ek sal omie 'n kans gee. As oom vir my kan sê wat kom daar ver indie pad afgery,sal ek nie 'n kaartjie uitskryf nie."
Die oom sê, "Dis 'n kar!"
Die spietkop sê: "Nee, oom LUISTER nie.
Is dit 'n Merc of 'n BM of 'n Volksie of wat? " "Kom ons probeer
weer:Wat kom NOU daar aan?"
Oom sê, "Dis 'n motorfiets!"
Spiettie sê. "Nee, oom LUISTER nie is dit 'n Kawasaki of 'n Honda of 'n Yamaha? Watter motorfiets is dit?"
Hy skryf die tieket uit & gee dit vir die ou oompie, voordat hy terug
stap na sy voertuig.
Die oompie skreeu, "Wag meneer. Hou net aan! Kom luister gou-gou hier!"
"Ja oom?"
"Sê vir my, seun. As jy daar in Sunnyside staan & daar op die anderkantse hoek staan daar 'n ding met 'n mienierokkie & boets aan, met so 'n klein toppie & 'n sigaret in die hand – wat is dit?"
Spiettie: "Oom, dis 'n prostituut!!!"
Oompie: "Nee seun, jy LUISTER nie.....
Is dit jou sussie, of jou ouma, of JOU MA???"



